Verskroeide Aarde

deur Fransjohan Pretorius

Die Britse beleid van “verskroeide aarde” en konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog het bitter herinneringe en trauma veroorsaak wat dekades na die oorlog steeds by Suid-Afrikaners spook. In die nuut opgedateerde uitgawe van ’n topverkoper gee vooraanstaande historici ’n vars en sober blik op hierdie hoogs omstrede aspek van die oorlog. Die vokleurboek verken die perspektiewe wat na meer as 100 jaar moontlik is, en bring nuwe insigte oor een van die mees omstrede aspekte van die oorlog.

Koop hier